Friday 20 November 2015

Huisierokkie

Die toppie en die broekie is klaar en nou kan die modelletjie wat dit moet aantrek maar kom. 

The applique houses took time to do, but I enjoyed every stitch. 

Have a happy day.

Thursday 19 November 2015

Huisies op klere

Ek het besluit om huisies op die toppie vir
my kleindogter van 12 maande te appliek.
Terwyl ons nou besig is met huisies, toe dink ek dit sal 'n goeie idee wees om dit op klere te doen.
Hulle begin al mooier lyk ....

Soom ingewerk en is tevrede met die werk sover.
Daar is dit nou saam met 'n t-hempie. Die broekie kom nog.
It's a wonderful feeling after a day of creativity.

Sunday 15 November 2015

Kreatief

Ek is 'n handwerkmens. Enige iets skeppend is baie bevredigend. 

I just want to share some of my crafts today.
   
Ek het die blikkie vir my susterskind gemaak om haar haarknippies in te bêre.
.                                                                                                               
                                             



Speldekussing binne-in 'n raampie, baie handig naby jou masjien.

Kook en Geniet, my baie ou resepteboek het ook 'n baadjie gekry.

Lapletters vir my kleinseun om mee te speel. Dit was 'n lekker projek.

Hekelwerk is my ander liefde en dis my eerste probeerslag met hierdie soort hekelwerk.

Speldekussing in 'n koppie, onder die kussinkie kan ek knope bêre.